<stringname="hotseat_edu_title_migrate"msgid="306578144424489980">"Kry programvoorstelle in die onderste ry van jou tuisskerm"</string>
<stringname="hotseat_edu_title_migrate_landscape"msgid="3633942953997845243">"Kry programvoorstelle op jou tuisskerm se gunstelingery"</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate"msgid="8927179260533775320">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal opskuif na jou tuisskerm."</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate_landscape"msgid="4248943380443387697">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die gunstelingery sal na jou tuisskerm toe skuif."</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate_alt"msgid="3042360119039646356">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal na \'n nuwe vouer toe skuif."</string>
<stringname="hotseat_auto_enrolled"msgid="522100018967146807">"Programme wat die meeste gebruik word, verskyn hier, en verander op grond van roetines"</string>
<stringname="hotseat_tip_no_empty_slots"msgid="1325212677738179185">"Sleep programme van die onderste ry af om programvoorstelle te kry"</string>
<stringname="hotseat_tip_gaps_filled"msgid="3035673010274223538">"Programvoorstelle is in leë spasie bygevoeg"</string>
<stringname="hotsaet_tip_prediction_enabled"msgid="2233554377501347650">"Programvoorstelle is geaktiveer"</string>
<stringname="hotsaet_tip_prediction_disabled"msgid="1506426298884658491">"Programvoorstelle is gedeaktiveer"</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_too_far_from_left_edge"msgid="340972404868601012">"Maak seker dat jy van die rand heel links af swiep."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_cancelled_left_edge"msgid="6671316150388702530">"Maak seker dat jy van die linkerrand na die middel van die skerm swiep en laat los."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_too_far_from_right_edge"msgid="4306700023773832353">"Maak seker dat jy van die rand heel regs af swiep."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_cancelled_right_edge"msgid="4951916546256902552">"Maak seker dat jy van die regterrand na die middel van die skerm swiep en laat los."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_complete_with_back_right_follow_up"msgid="2100639504811809267">"Jy het geleer hoe om van links af te swiep om terug te gaan."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_complete_with_overview_follow_up"msgid="9176400654037014471">"Jy het geleer hoe om van regs af te swiep om terug te gaan. Nou kan jy leer hoe om tussen programme te wissel."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_in_nav_bar"msgid="1148198467090405643">"Maak seker dat jy nie te naby aan die onderkant van die skerm swiep nie."</string>
<stringname="back_gesture_tutorial_confirm_subtitle"msgid="5181305411668713250">"Gaan na Instellings om sensitiwiteit van teruggebaar te verander"</string>
<stringname="back_left_gesture_intro_title"msgid="5197184481779330065">"Swiep van links af om terug te gaan"</string>
<stringname="back_right_gesture_intro_title"msgid="7431951986971898074">"Swiep van regs af om terug te gaan"</string>
<stringname="back_left_gesture_intro_subtitle"msgid="7672761376577628602">"Swiep van links af na middel van skerm om terug te gaan na laaste skerm waarop jy was."</string>
<stringname="back_right_gesture_intro_subtitle"msgid="2735828029197816509">"Swiep van regs af na middel van skerm om terug te gaan na laaste skerm. Probeer dit nou."</string>
<stringname="home_gesture_feedback_swipe_too_far_from_edge"msgid="1446774096007065298">"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep."</string>
<stringname="home_gesture_feedback_overview_detected"msgid="1557523944897393013">"Maak seker jy onderbreek nie voordat jy laat los nie."</string>
<stringname="home_gesture_feedback_complete_with_follow_up"msgid="1427872029729605034">"Jy het die \"gaan na tuisskerm\"-gebaar voltooi. Nou kan jy leer hoe om terug te gaan."</string>
<stringname="home_gesture_feedback_complete_without_follow_up"msgid="8049099486868933882">"Jy het die \"gaan na tuisskerm\"-gebaar voltooi."</string>
<stringname="home_gesture_intro_title"msgid="836590312858441830">"Swiep om na tuisskerm toe te gaan"</string>
<stringname="home_gesture_intro_subtitle"msgid="2632238748497975326">"Swiep op van die onderkant van jou skerm af. Hierdie gebaar neem jou altyd na die tuisskerm toe."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_swipe_too_far_from_edge"msgid="3032757898111577225">"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_home_detected"msgid="1411130969354020489">"Probeer om die venster langer te hou voordat jy laat los."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_wrong_swipe_direction"msgid="6725820500906747925">"Maak seker dat jy reguit opswiep en dan onderbreek."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_complete_with_follow_up"msgid="3544611727467765026">"Jy het geleer hoe om gebare te gebruik. Gaan na Instellings om gebare af te skakel."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_complete_without_follow_up"msgid="3199486203448379152">"Jy het die \"wissel tussen programme\"-gebaar voltooi."</string>
<stringname="allset_hint"msgid="459504134589971527">"Swiep op om na die tuisskerm toe te gaan"</string>
<stringname="allset_description"msgid="6350320429953234580">"Jy is gereed om jou foon te begin gebruik"</string>
<stringname="allset_navigation_settings"msgid="417773244979225071"><annotationid="link">"Navigasie-instellings vir toeganklikheid"</annotation></string>