<stringname="hotseat_edu_title_migrate"msgid="306578144424489980">"Kry programvoorstelle in die onderste ry van jou tuisskerm"</string>
<stringname="hotseat_edu_title_migrate_landscape"msgid="3633942953997845243">"Kry programvoorstelle op jou tuisskerm se gunstelingery"</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate"msgid="8927179260533775320">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal opskuif na jou tuisskerm."</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate_landscape"msgid="4248943380443387697">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die gunstelingery sal na jou tuisskerm toe skuif."</string>
<stringname="hotseat_edu_message_migrate_alt"msgid="3042360119039646356">"Kry maklik toegang tot jou programme wat die meeste gebruik word, direk van die tuisskerm af. Voorstelle sal verander op grond van jou roetines. Programme in die onderste ry sal na \'n nuwe vouer toe skuif."</string>
<stringname="hotseat_auto_enrolled"msgid="522100018967146807">"Programme wat die meeste gebruik word, verskyn hier, en verander op grond van roetines"</string>
<stringname="hotseat_tip_no_empty_slots"msgid="1325212677738179185">"Sleep programme van die onderste ry af om programvoorstelle te kry"</string>
<stringname="hotseat_tip_gaps_filled"msgid="3035673010274223538">"Programvoorstelle is in leë spasie bygevoeg"</string>
<stringname="hotsaet_tip_prediction_enabled"msgid="2233554377501347650">"Programvoorstelle is geaktiveer"</string>
<stringname="hotsaet_tip_prediction_disabled"msgid="1506426298884658491">"Programvoorstelle is gedeaktiveer"</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_too_far_from_left_edge"msgid="340972404868601012">"Maak seker dat jy van die rand heel links af swiep."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_cancelled_left_edge"msgid="6671316150388702530">"Maak seker dat jy van die linkerrand na die middel van die skerm swiep en laat los."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_too_far_from_right_edge"msgid="4306700023773832353">"Maak seker dat jy van die rand heel regs af swiep."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_cancelled_right_edge"msgid="4951916546256902552">"Maak seker dat jy van die regterrand na die middel van die skerm swiep en laat los."</string>
<stringname="back_gesture_feedback_swipe_in_nav_bar"msgid="1148198467090405643">"Maak seker dat jy nie te naby aan die onderkant van die skerm swiep nie."</string>
<stringname="back_gesture_tutorial_confirm_subtitle"msgid="5181305411668713250">"Gaan na Instellings om sensitiwiteit van teruggebaar te verander"</string>
<stringname="home_gesture_feedback_swipe_too_far_from_edge"msgid="1446774096007065298">"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep."</string>
<stringname="home_gesture_feedback_overview_detected"msgid="1557523944897393013">"Maak seker jy onderbreek nie voordat jy laat los nie."</string>
<stringname="home_gesture_intro_title"msgid="836590312858441830">"Swiep om na tuisskerm toe te gaan"</string>
<stringname="home_gesture_intro_subtitle"msgid="2632238748497975326">"Swiep op van die onderkant van jou skerm af. Hierdie gebaar neem jou altyd na die tuisskerm toe."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_swipe_too_far_from_edge"msgid="3032757898111577225">"Maak seker dat jy van die onderrand van die skerm af opswiep."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_home_detected"msgid="1411130969354020489">"Probeer om die venster langer te hou voordat jy laat los."</string>
<stringname="overview_gesture_feedback_wrong_swipe_direction"msgid="6725820500906747925">"Maak seker dat jy reguit opswiep en dan onderbreek."</string>
<stringname="allset_hint"msgid="459504134589971527">"Swiep op om na die tuisskerm toe te gaan"</string>
<stringname="allset_description"msgid="6350320429953234580">"Jy is gereed om jou foon te begin gebruik"</string>
<stringname="allset_navigation_settings"msgid="417773244979225071"><annotationid="link">"Navigasie-instellings vir toeganklikheid"</annotation></string>